Olifante slurp die laaste bietjie sonlig op by Mananga, ’n privaat lodge in die Timbavati-gebied. Harry Niewoudt het die foto met sy selfoon op 25 Julie vanjaar geneem.